Skooldrag

KLEREBANK TYE:

Klerebank Rooster 2016

Skooldrag beskikbaar by Amod & Seuns

(011) 660 2917

Dogters

Seuns

Geruite rokke of geruite rompbroekeRoomkleur oopslaanhemp met kort moueRoesbruin trui (v-hals)Bruin skoolkouse met oranje en roomkleur strepeBruin skoolskoene

Windjakker (donker bruin “Dry Mac”)Leerders word toegelaat om kaalvoet skooltoe te kom.

Roomkleur oopslaan hemp met kort moueVaalbruin kort/langbroekBruin skoolkouse met oranje en roomkleur strepeBruin toerygskoene (leer)

Windjakker of trui indien nodig

Leerders word toegelaat om kaalvoet skooltoe te kom.

Somersdag

Somersdag

  • INFORMELE DRAG (SOMER)
  • Swart CCC-hemp met swart rugbybroek, sweetpakbroek.
  • Wanneer leerders ‘n sweetpakboek aantrek moet hulle tekkies dra.
  • Dogters – geen spanbroekies word toegelaat nie.
  • Fleezy Top / Swart en wit sweetpak

Wintersdag

Dogters

Seuns

Skoollangbroek (voorgeskrewe)Oopslaanhemp of das en roomkleur hempRoesbruin truiBruin skoolskoene

Bruin skoolkouse

Geruite kort broekie met roomkleur hemp en das of oopslaanhemp

Roesbruin trui

Bruin lang kouse

Skoollangbroek (voorgeskrewe)Roomkleur langmou hemp, skooldas (opsioneel)WindjakkerRoesbruin trui met roomkleur strepe om die hals en moue

Bruin toerygskoene (leer) en bruin skoolkouse

  • INFORMELE DRAG (WINTER)
  • Swart en wit sweetpakke (CCC) met informele hemp
  • Tekkies
  • Fleezy Top
  • Swart/wit kouse

 

Verskaffers van sweetpakke, fleezy tops, informele hempies:         Amod & Seuns

(011) 660 2917

Wintersdag

Wintersdag