Kennie-Kampioen - redenaars
Die volgende leerlinge is gekies om Laerskool Kenmare vanjaar op 6/7 Mei te Helpmekaar Kollege in die ATKV-kompetisie te verteenwoordig.
Die volledige span sien soos volg daar uit:
| Marizé Bruwer | 7 |
| Heinrich Carstens | 7 |
| Ernst Botha | 7 |
| Pieter Kruger | 6 |
| Wilmari Schoeman | 6 |
| Eloïse Kruger | 6 |
| Tristan Zeedijk | 5 |
| Monja Kemp | 5 |
| Nadine Peyper | 4 |
| Viandré Pansegrouw | 4 |
| Hanco van den Berg | 3 |
| Simoné de Beer | 3 |
| Armand Kriel | 2 |
| Jaco Snyman | 2 |
| Astrid Fett | 2 |
Baie geluk met die besondere prestasie – sterkte met jul voorbereiding – Ons gaan ons beste gee!!