Knikkies Kleredrag
|
Ons Knikkies het hulle eie gemaklike speel kleredrag, wat bestaan uit 'n blou, pienk, rooi of groen T-hemp, kortbroekie, en dry-mac baadjie vir die somer. Vir die kouer weer is daar 'n lang sweetpakbroekie en 'n "fleece" baadjie. Knikkies kan ook hul eie rugsakkie met hul naam daarop gedruk bestel. Om te bestel, laai gerus ons bestelvorm 2011 af, en stuur skool toe met betaling. |
Knikkies Registrasievorm
Om u kind vir 2011 te registreer by Knikkieland, laai die registrasievorm 2011 af, en registreer by laerskool Kenmare se administratiewe kantoor.