algemeen

 

Kennies (Gr1-7)

 

 

 

 

 


Knikkies (Gr00 - Gr0)

Kultuuraktiwiteite

Aktiwiteit Ouderdom Oefening Skakel Persoon
Kintate koor Gr R-1 In skooltyd Wimpie Pawson
Junior koor Gr2-3 Wo 7:30-8:30 Wimpie Pawson
Senior koor Gr4-7 Wo 14:00-15:00 Wimpie Pawson
Redenaars Junior Gr 1-3 Oktober (net na vakansie) Hannelie v.d. Berg
Redenaars Senior Gr 4-7 Maart Riekie v Niekerk
Blokfluit Alle ouderdomme   Wimpie Pawson
083 380 2035
Inligtingsvorm
Slagorkes Alle ouderdomme

 

Wimpie Pawson
083 380 2035

Addisionele Kultuuraktiwiteite

Die volgende kultuur aktiwiteite word ook by Laerskool Kenmare aangebied deur privaat instansies. Hierdie aktiwiteite word aangebied teen 'n fooi, betaalbaar aan die instansie wat dit aanbied.

Aktiwiteit Ouderdom Oefening Skakel persoon Koste Verdere Inligting
Kunsklasse Alle ouderdomme Woensdae
14:15 - 16:45
Magda Snyman R 150 p maand Magda Snyman
Drama Gr1-7 Ma, Di 15:00-17:00 Marietjie Mostert R450 p kwartaal Estee Pienaar
Model Alle Ouderdomme       KLik hier
Junior Revue Gr2-3 Wo, 15:00-16:30 Ilze Swiegelaar
0844407729
R360 p kwartaal Ilze Swiegelaar
Senior Revue Gr4-7 Do 16:00-18:00 Ilze Swiegelaar
0844407729
R360 p kwartaal

Ilze Swiegelaar