Kennuus 2011
Uitgawes wat reeds verskyn het:
| Eerste Kwartaal | Tweede Kwartaal |
| Derde Kwartaal | Vierde Kwartaal |
|
|
Nuus bydraes
![]() |
Het jy enige nuuswaardige bydraes vir die Kennuus? Dit kan gestuur word aan Juliet@laerskoolkenmare.co.za, en moet ons bereik voor 10:00 op 'n Dinsdag. Plasing van bydraes (nuus) in die nuusbrief geskied op die alleen-diskressie van die redaksie. |
Advertensies
Die Kennuus is 'n A5 boekie wat weekliks op Donderdae aan sowat 800 gesinne van Kenmare leerders versprei word. Om te adverteer in die Kennuus, kontak Juliet. Advertensie materiaal moet ons beriek voor 10am op die Dinsdag voor die advertensie moet verskyn. Kostes per advertensie beloop as volg.
| Strooipamflette in nuusbrief | R75,00 |
| 1/4 blad | R100,00 |
| 1/2 blad | R250,00 |
| Volblad | R400,00 |
