ONS KALENDER
Die skooljaar is gevul met kultuur- en sportaktiwiteite. Kyk gerus waar u en u kind betrokke kan raak.(Onderhewig aan verandering)2022-word-calendar-nuut
Kontak ons hier vir enige navrae

Sport
Sportaktiwiteite bied ‘n gesonde grondslag om hul talent en passie te ontgin.

Kultuur
Kultuuraktiwiteite skep ‘n verskeidenheid geleenthede om leerders se kreatiwiteit te ontwikkel.

Spesialisprogramme
Dié programme is daarop gerig om leerlinge te ondersteun met behulp van ‘n verskeidenheid professionele dienste.
V
Vorms
Laai hiér die dokumente, vorms en kommunikasie af wat u benodig vir inskrywing en registrasie.
D
d6 School Communicator
Hierdie applikasie / toepassing hou u op hoogte van die nuutste inligting en aktiwiteite by die skool. Laai dit af!