Skryfbehoeftes

GR.1 Skryfbehoeftes

6 A4, swaardiens plastiek boek-oortreksel (nie geplak word)
1 Stompneus skêr, ongeveer
1 35mm
1 Potloodskerpmaker met houer Staedler 2-gat
1 A4, 120 bl. Inkleurboek
1 A4, 72 bl. Waterlyn oefeningboek – huiwerkboek oorgetrek
2 Pritt gomstafies 43g
1 Boks HB-potlode Staedler tradition
1 Mon-Ami uitdraai waskryt, 12 kleure
1 Pakkie Bic driehoek inkleur-potlode, 12 kleure
2 Potloodsakkies, 22cm
1 Boks 2-laag snesies
1 Pak wet wipes (40)
1 A4, witbordjie
1 Witbordmerker artline click swart
1 Witbordmerker artline click blou
1 Witbordmerker artline click groen
1 Witbordmerker artline click rooi
1 Klein borduitveertjie 50mm
1 Stoelsakkie 38mm
1 A4, denim boeksakkie (posman)
2 Flip file, 50 bl. Donau en 30 bl.
1 Pakkie klei

GR.2 Skryfbehoeftes

3 Pritt gomstafie – 40g
12 (3/kwt) Staedler HB potlode (nie driehoeke) swart en rooi (nie Eco nie, kan nie skerp maak)
1 Oranje handvatsel studente skêr
2 Faber Castell potloodskerpmaker (drom) swart en rooi
3 Pakke Steadler kleurpotlode (12 kleure)
1 Liniaal 30cm
1 A4 witbord
4 Pentel dry erase markers
1 Sponsie / borduitveër
6 Wasgoedpennetjies
4 A4 Plasiek boekoortreksels (swaardiens)
1 Posman (sakkie met magneet – sterk plastiek – swaardiens)
1 Steadler uitdraaikryte
1 A4 192 bl. Hardeband boek vir huiswerk
2 Snesies (groot bokse)
1 Flip file (30 sakkies)
1 Stoelsakkie – hou gr.1 stoelsakkie, dalk nodig (breë een)
1 Swaardiens rol plastiek vir boeke wat mamma moet gebruik vir oortrek deur die jaar vir departementele boeke
4 Tennisballe
3 Blue sleeve potlooduitveërs

GR.3 Skryfbehoeftes

2 A4 – 192 bl. Hardebandboeke waterlyne
3 Pakke kleurpotlode – 12 kleure
1 Pak uitdraaikryte
1 Boksie van 12 HB potlode
2 Liniale 30cm – mag nie buigsaam wees nie
3 Potlood uitveërs
4 Pritt gomstafies, 40g
1 Stompneusskêr (Oranje, lang skêr)
1 Potloodskerpmaker met houer
4 BIC Crystal balpuntpenne (blou) fyn
2 Rooi penne
1 Tweetalige Skoolwoordeboek (Pharos)
1 Wit skryfbordjie
1 Pakkie witbordpenne – 4 kleure
1 Duursame pennesakkie – Geen Spacecase asseblief
2 Houers snesies
2 Bottels “handsanitizer”
1 Pakkie “wetwipes”
Harde plastiek / decifix vir boeke oortrek, genoeg vir ± 15 boeke (hou asb. tuis)

Die volgende items moet gemerk en in jou pennesakkie wees en reeds reg wees op die eerste dag van Gr. 3
1 HB potlood
1 Liniaal
1 uitveër
1 Pakkie uitdraaikryte
1 Skêr
1 Gomstafie
1 Skerpmaker

GR.4 Skryfbehoeftes

30cm liniaal
Skêr
Gom (2 per kwartaal)
Blou balpuntpenne – genoeg vir ‘n jaar van BAIE skryf
Gryspotlode
Skerpmaker
Kleurpotlode en of uitdraaikryte
Uitligpenne / highlighters
Steadler / Stabilo kleurpenne
Uitveër
1x A5 Index book
Posman soos in gr. 3
DC Fix / sterk plastiek / 18 inglip oortreksels
Naamplakkers
15x A4 harde karton om handboek te versterk
Stewige pennesakkie – geen “space cases”
1x 10 sakkie flip file
Sakrekenaar (eenvoudige een)
6x denim sakke waarin boeke van elke vak gehou en beskerm word – kan
bestel word by Linde Lindeque – 083 893 4540
GEEN tip-ex word toegelaat in gr. 4 nie
Dit is nie nodig om enige spoggerige oortrekpapier te koop nie,
voorblaaie word per vak voorsien.

Stewige skooltas – verkies nie ‘n “caddy” nie. Tasse is baie swaar en is moeilik
om by trappe op te dra.

Sluitkassies kan vir die jaar gehuur word.
Die skool gee aan elke leerder ‘n dagboek.

The Book Centre
Noordheuwel Winkel
Tel.nr.: (011) 954 2351 / 1007