Algemene Kennis

Afrigter : Mariana Goosen

Aantal leerders wat deelneem : 2

Oefentye : Donderdae

Die Algemene Kennisspan bestaan uit Lize-Mari Joubert en Elné Rossouw.  Die twee leerders is toegewyd en werk hard aan die vasvraprogram en nuusgebeure van elke dag om voor te berei vir die Super 12 kompetisie wat plaasvind op Saterdag, 18 Augustus 2018.