Kunswedstryd

KUNSWEDSTRYD: 2018

RAK: ROODEPOORTSE AFRIKAANSE KUNSVERENIGING

GR. 1-3: ME. MARIANA GOOSEN
GR. 4-7: ME. RONEL VAN ZYL
GR. 1-3: 10 Leerders mag inskryf per item per graad.
GR. 4-7: 8 Leerders mag inskryf per item per graad.

Sillabusse vir die Kunswedstryd sal 16 April 2018 beskikbaar wees.

R50,00 per deelnemer (inskrywing)
Sluitingsdatum vir inskrywings is: Dinsdag, 8 Mei 2018

AFRIGTERS:
Voordrag: Afrikaans / Engels
GR. 1: Jessica Grobler en Katinka Fett
GR. 2: Reneé Zaayman en Lelani Swart
GR. 3: Ilze Swiegelaar en Adéle Strydom
GR. 4: Sanet Beukes en Cherise de Klerk
GR. 5: Hermine Lourens en Bridget Ferreira
GR. 6: Mari van der Walt en Ilse Mulder
GR. 7: Riekie van Niekerk en Petro Laidlaw