Verryking

Akademie

‘n Program wat ontwikkel is om uitdagende projekte te doen met ons leerders wat uitblink in hulle akademie.

Veldskool

Organiese boerdery vir kinders by die skool.  Hulle plant die groente en maak ook kos daarmee by die skool.  Die kursus word gekombineer met ‘n leerskool in Veldkennis.

Miemie Muis Kookkombuis

Junior Sjefkursus vir ons jong kokke.  Hulle leer hoe gewasse verbou word en maak dan met daardie spesifieke kossoort verskillende geregte.

Jan Braai-klub

Die seuns toets Jan Braai geregte uit en kuier saam om die vuur.

Entrepreneurskool vir dogters

Kunsvlyt projekte vir ons groter dogters.  Die kursus sluit ook ‘n sjefprogram in.