Krieket

Kenmare Krieket is van ‘n hoë gehalte, ons bied vir ons kinders die beste moontlike afrigting aan en soveel speel tyd as wat ons kan. Al ons spanne vanaf 0/9A tot 1Ste Span toer elke jaar na verskillende plekke om teen die beste skole in die land meededing.

Ons beskik van die beste moontlike afrigters wat ‘n groot passie het vir die sport.

 

Die volgende Afrigters is betrokke by Gauteng Wes spanne en Gauteng Regionals Spanne:

Mnr Pieter du Toit (Voorsitter van Gauteng Wes krieket)

Mnr DJ Cope (Gauteng Wes en Gauteng Regionals)

Mnr Ruard van Rooyen (Gauteng Wes)

 

Kenmare Krieket Groete

DJ Cope

Krieketorganiseerder