Rugby & Welpie-rugby

Rugby en Welpie-rugby (1ste en 2de kwartaal)

Laerskool Kenmare het ʼn tradisie van puik rugby en ons is trots op die roem ryke verlede en heden daagse prestasies van ons rugby seuns. Rugby word met groot entoesiasme gespeel. Ons speel Welpie-rugby en vyftienman-kode, waardaar liga- en vrienskaplike wedstryde plaasvind. Spelers kan verder uitblink deur gekies te word vir o/11-, o/12- en o/13-streek spanne asook Gauteng spanne.

Vyftienman-kode:

o/8 A-B ; o/9 A&B-; o/10 A&B-; o/11 A&B-; 4de-, 3de-, 2de- en 1ste spanne

TAU-rugby

Virseuns o/7 en o/8 is daarWelpie-rugby waar die klem op pretendeelname val.  Die reëls is aangepasenvereenvoudig om ditmaklikverstaanbaarvirspelerstemaak.  Ons neem deelaantoernooieenvriendskaplikewedstryde word teen anderskolegereël.