Tennis

Laerskool Kenmare het ‘n uitstekende tennis program wat beskikbaar is vir alle leerders. Dit spog met hoë gehalte toerusting, private afrigting en interaktiewe bal vaardighede om u kind die maksimum gehalte afrigting beskikbaar te stel. Ons tennis word privaat afgerig deur Marcel Grobberlaar, die eienaar van Child Active Tennis.

Tennis beïnvloed leerders se hand-oog-koördinasie, verbeter spier tonus, verhoog reaksie tye, verbeter metaboliese funksie sowel as algehele fiksheid en is geskik vir leerders van alle ouderdom meen vaardigheids vlak.

Ons tennis spelers is verdeel in twee groepe, die oefen span en die ontwikkeling span. Die oefen span fokus op hof spel en die verbetering van spel taktiek. Die ontwikkeling span fokus op bal vaardighede, raket vaardighede en basiese reëls.

Die oefen span oefening tye is:

Maandag: 14h00 – 15h00 @ Noordheuwel Tennisklub

Woensdag: 14h00 – 15h00 @ Noordheuwel Tennisklub

(Let daar op dat vervoer voorsien word)

Die oefen tye van die ontwikkeling span is slegs op Woensdae:

Gr 1-2: 13h15 – 13h45 @ Laerskool Kenmare

Gr 3: 13h50 – 14h30 @ Laerskool Kenmare

Gr. 4-7: 14h30 – 15h30 @ Laerskool Kenmare

 

Vir enige navrae kontak
Juf Leah-Alette op larykaart@kennies.co.za